Venue & Akkommodasie

Daar is ‘n gastehuis by die venue. Riecor Guest Farm  – Gereserveer vir ouers en bruidspaar se gevolg.

Gastehuise op R511 wat gekontak kan word vir verblyf: 

Jagkamp: (Baie premitief) 3 beddedens per kamer (slaap 9)  – Agter venue gelee . Reel met Delmarie. Perfek vir groot groep.

Trekpad Safaris: Agter venue gelee Kontak Pat op 083 469 3744. 2 km vanaf venue. Beperkte plek beskikbaar. 

Aandrus Gasteplaas: 0823880058

Leopards Creed Safaris: 0795602722

Inkanyezi Jagplaas: 0829694546

Letlapa Pule Jagplaas: 0663020510 

Gastehuise in Thabazimbi is ook beskikbaar maar dit is om en by 30km se ry.   Kontak Delmarie vir verwysings of gaan loer op google maps.

Riecor Guest Farm